Index head
BefondsingBorgeSkool struktuurOns VenstertjieSportKontakBefondsingGebeureLeerdersMissieSide nav buttons

Alta du Toitskool bied gespesialiseerde, professionele onderrig aan verstandelik erg gestremde leerders van verskillende kulturele agtergronde wat nie kan baat vind by hoofstroomonderrig nie. Elke kind word hier die beste geleentheid gebied om teen sy/haar eie tempo en volgens sy/haar eie vermoë te ontwikkel.


Om leerders te ontwikkel om sover moontlik selfversorgende volwassenes te word wat gemaklik kan inskakel in die gemeenskap waaraan hulle behoort.