Die Departement van Ontwikkeling wil graag die volgende borge bedank vir hulle hulp om hierdie webwerf moontlik te maak:
Design-a-print
Marie Smit Eiendomme
Compu Art
Die borge se kontakbesonderhede kan gevind work deur op hul logo's aan die regterkant te kliek.
Baie dankie aan al ons donateurs - u help ons om aan elke leerder die beste geleentheid te gee om sy/haar volle potensiaal te ontwikkel. Onthou: elke mens het potensiaal - dit moet net ontgin word!